Bea was impressed with her new sweater. She didn’t want to leave it on for taking a photo. She cuddled it all the way.

It took me two weekends to finish it! I kind of worked day and night. This is the third time I started knitting something for her. The first two are still waiting to be completed. Problem is the cardigans won’t fit anymore.

I decided with this one : come what may, I’m going to finish it! And I did it!

Front


32 responses to “Sweater for Bea”

  1. Kameel Avatar

    Dis mooi Scrapy…ek hou die pos dop vir myne 🤗

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ek sal nie waag om dit te stuur nie. Sal dalk Elon Musk se vakansietuig moet aanvra.

      Liked by 1 person

  2. rondomtaliedraai Avatar

    Funky Mo0i so Sus.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie, Bea is heel in haar skik.

      Liked by 1 person

  3. HesterLeyNel Avatar

    Dis Pragtig Ineke

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Baie dankie. Dit het lekker vinnig gegaan omdat dit n no 5 breinald was.

      Liked by 1 person

      1. HesterLeyNel Avatar

        Ek dink nie eens ek kan onthou hoe om te brei nie.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Dis soos fietsry, mens vergeet dit nie sommer nie!

          Liked by 1 person

  4. Aletta - nowathome Avatar

    Die kleure is so pragtig saam! Baie mooi Ineke!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie. Dis n besonderse kombinasie. Mens kry dit in n pienk en ook pers kombinasie. Hierdie kleure het my dadelik getrek

      Like

      1. Aletta - nowathome Avatar

        Ek hou baie daarvan!

        Liked by 1 person

  5. perdebytjie Avatar

    Dis so mooi kleurvol! Ek kan verstaan dat sy dit heeltyd wil vashou. Jy is ‘n ouma duisend, Ineke!

    Like

  6. travel460 Avatar

    Dis SO pragtig, Scrapy!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Baie dankie. Ek het eintlik lus om vir myself ook n moulose truitjie(pull-over) te brei.

      Like

  7. Toortsie Avatar

    Het jy net die bolletjie wol van een kant af gebrei en waar ‘n kleur opgeraak het, aangegaan, of het jy die wol opgerol, elke kleur in ‘n bolletjie?

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Nee, geen los bolletjies nie. Dis een aanmekaar draad wat telkens oorgaan in die volgende kleur sonder dat jy n ander bolletjie moet gebruik. Die tolle is ook 200 gr. Die bolle met dieselfde kleure begin ook met ander kleure sodat jy n tweede bol kan gebruik soos dit is sonder om met dieselde kleur aan te gaan(weet nie of jy verstaan wat ek bedue nie)

      Liked by 1 person

      1. Toortsie Avatar

        Ek verstaan.

        Liked by 1 person

  8. Toortsie Avatar

    Ek is MAL hieroor!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie. Ekt lekker gebrei want dit was no 5 naalde.

      Liked by 1 person

  9. ddupl3ss1s Avatar

    Ai Ouma Duisend!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie jong, wens net ek kan meer doen. Die dae is net te kort en vlieg verby.

      Liked by 1 person

  10. de Wets Wild Avatar

    Lekker om so handige Ouma te he!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Jong, ek wens net ek kan meer doen. Ek hou van brei en heken maar het dit baie lanklaas gedoen.

      Liked by 1 person

      1. de Wets Wild Avatar

        Miskien lanklaas gedoen, maar duidelik is jy nog baie goed daarmee!

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Baie goed vir stywe rumatiek vingers!

          Liked by 1 person

  11. Forestwood Avatar

    It is so bright and colourful. Kids love that and also easy to find her if there is a big crowd of people around.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      True, one could recognize her at a distance. She really kept on cuddling it.

      Like

      1. Forestwood Avatar

        That is cute.

        Liked by 1 person

  12. anne leueen Avatar

    Wonderful colors!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Thank you. This is a new yarn that comes in one 200 gr cone. Colors are combined one after the other.

      Like

  13. Tannie Frannie Avatar

    Net mooi betyds vir die winter! Daar is niks so heerlik warm soos ‘n handgebreide trui deurstraal van oumaliefde nie ❤

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Baie dankie, ek het myself geforseer om dit hierdie keer klaar te maak voor die winter begin.

      Liked by 1 person

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.