I went for my walk and took a different route round my neighbourhood.

I came across these wheels.

Cee has a B&W challenge and I saw that Alletta at https://nowathome.wordpress.com/2020/04/07/cees-black-white-photo-challenge-wheels-3/?wref=tp

had a wheel that she changed into B&W. I couldn’t keep myself from not taking a photo to share with you.


19 responses to “Wheels”

  1. Olga Avatar

    Lekker om agter so lae heining te kan woon ne. Ek is ook dol oor die wiele. Ek moet Homer dalk ompraat om vir my so ‘n wieletjie of twee te maak.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dis n goeie plan om Homer aan die gang te hou! Hier is baie huise wat geen heining voor het nie. Hierdie huise is meer plotte waar die heining is. Hul het hul stukke behoorlik omhein met mooi ingangshekke.

      Like

  2. perdebytjie Avatar

    Ek is mal oor ou wawiele. Jou foto’s is pragtig!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie Dina, dit is vir my ook spesiaal om hul raak te loop en te wonde waar hul vandaan kom.

      Liked by 1 person

  3. Cee Neuner Avatar

    I adore people who decorate with old wagon wheels. Wonderful find and photo 😀

    Like

  4. Tannie Frannie Avatar

    Pragtige foto’s, Scrapy

    Like

  5. HesterLeyNel Avatar

    En toe kry jy ‘n wiel as ‘n verassing! Die groen kleure is fantasties. En Trompie lyk te dierbaar.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ek was in my noppies toe ek die wiele sien, Dog toe ek beter dit opsit sodat almal kan sien wat ek ontdek het. Vars uit die omgewing geneem. Daar is eintlik altyd n klomp honde wat in die volgende erf blaf en vanoggend was hul doodstil. Dis hoekom ek Trompie kon afneem sonder om te moes wegloop.

      Liked by 1 person

      1. HesterLeyNel Avatar

        Dis nogal een seën van die lockdown – geen honde en rasende kinders buite nie!

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Rasende kinders lig in elke geval huise se dakke hier met tye.

          Liked by 1 person

  6. Aletta - nowathome Avatar

    Dit is n pragtige wawiel! Die kleure op die foto is so pragtig.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie. Dit was/is twee wiele een aan elke kant van die inry hek. Dit was ook reënirig en sterk bewolk. Eks verbaas die fotos het redelik duidelik uitgekom. Sommer met my foon geneem.

      Like

      1. Aletta - nowathome Avatar

        Jou foon neem pragtige fotos

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Dankie, hy is nie sleg nie. Mens kry tussenin soms te veel lig maar wat dis ook nie die ergste nie, Het juis blomme afgeneem langs die pad om te plaas vir fllower of the day maar dis oorbelig en lyk nie te goed nie.

          Like

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.