Wordless Wednesday: Spring


7 responses to “Wordless Wednesday: Spring”

  1. Lieflike fotos, Ineke.

    Like

    1. Dankie Una, net twee anemone van 15 wat ek geplant het het opgekom. Gaan nie weer by die winkel koop nie.

      Like

  2. So mooi! Die affodil laat my aan my ma dink!

    Like

    1. Dankie. Ek is natuurlik ook mal oor affodille. Hul ruik so lekker. Hierdie is in my tuin. Verlede jaar was daar nie een wat geblom het nie. Hierdie keer blom hul n hele rytjie vol.

      Like

        1. Is mooi, dis nogal mini affodile. Ek het n bondel afgeneem maar die wind het dit so beweeg dat ek dit nie eintlik kan gebruik nie.

          Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: