Weekly Friendly Friday Theme
Friendly Friday challenges you to look back on your own Anniversaries. Where were you last year, six years ago, ten years ago or more?
Join in with the Friendly Friday Challenge
Amanda at: https://forestwoodfolkart.wordpress.com/2020/09/11/friendly-friday-anniversaries/
invites us to
Add a Friendly Friday tag, to your anniversary post, including a pingback, or if that is confusing, read the full instructions on joining in with the Friendly Friday Challenge.
Next Friday, Sandy will have another challenge for us.

Wedding Anniversary
August 30, 2020 could have been my 40th wedding anniversary!
August 30, 1980. Wedding. Pretoria. South Africa.





Jou troudag!Wat ‘n hoogtepunt!!
LikeLiked by 1 person
Beslis iets om te onthou.
LikeLike
Ek het ook deelgeneem. En hoe snaaks was dit skielik om in Engels te skryf. En daar verander ek toe sommer die naam na fabulous Friday ipv friendly friday.
https://appeltjie.wordpress.com/2020/09/18/fabulous-friday-aniversary/
LikeLike
Jy moet jou skakel by Friendly Friday gaan inlas. Dis n vriendin van my in Australië wat elke tweede week die uitdaging aanbied saam met n ander een.
LikeLike
Ek het gedoen. Sy het geantwoord.
LikeLike
Mooi man en lekker ook.
LikeLike
Jinne, jy was ‘n pragtige bruid Ineke. Ek is mal oor jou uitrusting.
LikeLike
Dankie Hester. As doe nood druk vind mens altyd iets om te gebruik. Was n vinnige uitsoek en beplanning gewees. As toukoors hoogloop doen jy dinge wat jy nooit normaalweg sou doen nie.
LikeLiked by 1 person
Dit is ‘n lieflike herinnering Ineke!
LikeLike
Hartseer maar baie mooi herinneringe.
LikeLike
💕🌼💕
LikeLike
Baie mooi foto’s Scrapy. Baie mooi. Pragtige bruid gewees.
LikeLike
Dankie, Kameel wou die rok saam met die skoene sien toe bied die uitdaging die geleentheid om dit te doen.
LikeLiked by 1 person
Dit is natuurlik waar, ek kan nie eens onthou hoe my skoene gelyk het nie. Sou hoog en sandale gewees het.
LikeLiked by 1 person
I am also going to try? Let me see if I can follow the steps.
LikeLiked by 1 person
Oh my goodness. What a stunning bride. I love the hat! Beautiful wedding photos and memories! Thanks for joining in on Friendly Friday!
LikeLiked by 1 person
Thank you for your kind words. Glad I found the photos. I knew they were somewhere hiding.
LikeLike
When I got married I got a beautiful album made but haven’t looked at it for years.
LikeLike
I made a scrapbook album.
LikeLike
Lovely!
LikeLiked by 1 person
Lovely photos. I was married in 1982.
LikeLiked by 1 person
Me too. 30 January 1982. You?
LikeLiked by 2 people
Not until August. 🙂 🙂
LikeLiked by 1 person
Thank you, interesting to know.
LikeLiked by 1 person
Dankie nou het ek jou troufoto gesien. Baie dinge wat deur ‘n mens se kop gaan.
LikeLike
Dis hoekom ek dit gaan soek het. Jy wou mos die skoene by die rok sien! Moes diep grawe vir die fotos. Was toe nie wat ek werklik wou gehad het nie maar die is goed genoeg.
LikeLiked by 1 person