Sketching for fourteen days.


The 14 days were all about using different brushes and pens to draw.

https://www.skillshare.com/classes/Daily-Art-Practice-14-Day-Mindset-Challenge/1518482738/projects?via=workshops-timeline

20 responses to “Sketching for fourteen days.”

    1. Dankie Aletta, ek kan sommer vordering sien ook. Eks nie meer so onseker om ‘n lyn te trek nie.

      Like

      1. Dis wonderlik, ek sit baie net en doodle en geniet dit vreeslik!

        Like

        1. Ek het altyd gedurende my studie jare gesit en doodle in die klasse wat vervelig was.

          Like

  1. Jy is kunstig, hoor. Pragtig. Wanneer kom die wasdae weer?

    Like

    1. Ek het n wasdag voorstel: eina

      Liked by 1 person

      1. Eina? Dit kan werk … ek het dit altyd geniet om almal se wasdae stukke te lees – voel soos Afrikaans juffrou, behalwe dat ek wens die opstelle was so goed.

        Liked by 1 person

      2. Ek het min self geskryf, maar heerlik gelees.

        Liked by 1 person

        1. Hoop jy kry tyd om bietjie meer te skryf vir Wasdae.

          Liked by 1 person

          1. Ek gaan probeer, maar ek sien beslis uit om dit te lees.

            Liked by 1 person

      3. Dis uitstekende voorstel. Gaan sommer Maandag begin met EINA. Hou maar jou skrywe reg.

        Like

        1. Ek sal so met 1 vinger tik. Regterhand gaan buite aksie wees

          Like

          1. Neem dit maar kalm. Wanneer word jy geopereer? Ek moet nou dringend my Wasdag opsit voor ek gaan slaap.

            Like

            1. Is saterdagoggend gedoen

              Like

              1. Jammer ek antw nou eers. Tyd vlieg. Sterkte en hoop alles het goed afgeloop.

                Like

    2. Ek gaan Maandag weer begin. Appeltjie het my begeester met haar Eina.

      Liked by 1 person

      1. Né. Ek sien uit om te lees.

        Like

        1. Klaar my storie geskryf. Nog net bietjie skaaf daaraan en dan wag tot Maandag.

          Liked by 1 person

          1. Ek maak ook so – skaaf en wag en publiseer dan.

            Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: