Beslis waar. Ek hoor meestal die klip-klop van hoewe en gaan kyk wanneer die vrou verby kom. Ooorkant straat was twee perde. Een is nie meer daar van gister nie en die alleen was heel opgewonde om die vrou en haar twee perde te sien. Volle gallop en baie gerunnik.
Yes, four years ago when I moved in here she would ride the horse herself. Her body started to deteriorate because of MS. She used her mobility schooter to take her Jack Russel for walks and then started to take the horses out for a walk. At first the big horse was afraid of the scooter or did not want to walk. Now they have a pony too and the big one is calm and reacts on the way the woman is holding him in when he has to pass parked vehicles or when a car wants to pass them from behind, It’s interesting to watch her and the two horses. It’s been a long time ago since she walked the horses.
23 responses to “Silent Sunday: Passing by this morning.”
Dis nou interessant!
LikeLike
Is beslis iets anders.
LikeLike
๐
LikeLike
Kosbaar!
LikeLike
Beslis kosbaar, elke oomblik daarvan. Ek hoor meestal die perde se klip-klop op die teerpad en gaan dan gou uit om te kyk waar hul is.Hier is die sing along songs https://topptwins.com/products/the-treasury-of-sing-along-stories
LikeLike
Dankie vir die link,Scrapy๐คฉ๐คฉ
LikeLike
Groot plesier. Jy kan hul op You Tube ook sien en hoor. Hul is spontane twee vroue wat deurdruk deur dik en dun.
LikeLike
Ek gaan sommer nou op You Tube kyk.Tx.
LikeLike
Hul is regtig te dierbaar om te sien en na te luister.
LikeLike
O my jinne. Hulle is uitstekend!!
LikeLike
Hul is. Mens kannie anders as om te wil saam sing nie.
LikeLike
En om te lag nie.๐ฅณ๐คฃ
LikeLike
Baie aansteeklik. Daardie energie wat hul uitstraal is net ongelooflik. Hul is natuurlik nie so jonk meer nie maar steeds besig met sing en optree.
LikeLike
‘n Ware inspirasie.Dankie vir die bekendstelling,Scrapy.Ek gaan nou bietjie slaap.Lekker dag daar in NZ๐คฉ
LikeLiked by 1 person
Jaaa, ek is steeds nie te lief vir taaipitperskes nie. Moet seker die verwerking van hul wees wat dit vir my veroorsaak het.
LikeLike
What a beautiful pic๐ป๐ป
LikeLike
Indeed a wonderful place to live with nature at your doorstep.
LikeLike
So n mooi prentjie laat n mens met n glimlag op die gesig!
LikeLiked by 1 person
Beslis waar. Ek hoor meestal die klip-klop van hoewe en gaan kyk wanneer die vrou verby kom. Ooorkant straat was twee perde. Een is nie meer daar van gister nie en die alleen was heel opgewonde om die vrou en haar twee perde te sien. Volle gallop en baie gerunnik.
LikeLiked by 1 person
This person is in a motorized vehicle/ scooter and leading draft horses! Amazing!
LikeLiked by 1 person
Yes, four years ago when I moved in here she would ride the horse herself. Her body started to deteriorate because of MS. She used her mobility schooter to take her Jack Russel for walks and then started to take the horses out for a walk. At first the big horse was afraid of the scooter or did not want to walk. Now they have a pony too and the big one is calm and reacts on the way the woman is holding him in when he has to pass parked vehicles or when a car wants to pass them from behind, It’s interesting to watch her and the two horses. It’s been a long time ago since she walked the horses.
LikeLike
Thanks for telling me her story. It’s a wonderful one!
LikeLike
You are welcome.
LikeLike