Spring is in the air!


Cherry blossoms.

17 responses to “Spring is in the air!”

  1. Hier in Suid-Afrika bot die vrugtebome ook nou💞

    Like

    1. Ek sien my appelkoos, amandel en pruim begin ook bot en oopmaak.

      Like

      1. ‘n Regte boer! My oupa het ‘n groot vrugteboord gehad. Hier in ons tuin is daar ‘n suurlemoen-,olyf- en nartjieboom.

        Like

        1. Ons het ook ‘n vrugteboord gehad as kind. Perskes, appels, pere. My ma het altyd ingelê en wintertyd as daar nie vrugte was nie het ons ons eie canfruit geëet. Ons het ook gehelp skil.

          Like

          1. Ja ons moes ook help perskes inlê. Ek onthou nog daai taaipitperskes.

            Like

            1. Ek het taaipitperske antwoord by vorige een geskryf.

              Like

              1. Dis OK.Ek lees die kommentare so bymekaar dat ek nie eens agter gekom het nie! Dan is dit boonop 00:49 hier in Suid-Afrika en moet ek nou ophou middernagagie speel en op my sy draai om nog ‘n versie verder te slaap🤭😴.Carpe diem daar in NZ!🤠🤠

                Liked by 1 person

                1. Lekker slaap. My oggend is amper verby.

                  Like

    1. Thank you, cold(snow) expected again.

      Like

      1. Oh my goodness! Hope not too bad!

        Like

        1. Dit was vanoggend baie fris buite met my loop. Daar moes beslis sneeu geval het op hoë berge hier ook.

          Like

          1. Hier by ons is dit kouer as wat dit in die winter was!

            Like

            1. HIer ook nogal so. Ook maar net vir ‘n paar dae elke keer.

              Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: