17 comments on Spring is in the air!
Spring is in the air!
17 responses to “Spring is in the air!”
-
Hier in Suid-Afrika bot die vrugtebome ook nou💞
LikeLike
-
Ek sien my appelkoos, amandel en pruim begin ook bot en oopmaak.
LikeLike
-
‘n Regte boer! My oupa het ‘n groot vrugteboord gehad. Hier in ons tuin is daar ‘n suurlemoen-,olyf- en nartjieboom.
LikeLike
-
Ons het ook ‘n vrugteboord gehad as kind. Perskes, appels, pere. My ma het altyd ingelê en wintertyd as daar nie vrugte was nie het ons ons eie canfruit geëet. Ons het ook gehelp skil.
LikeLike
-
-
-
-
These are beautiful!!
LikeLike
-
Thank you, cold(snow) expected again.
LikeLike
-
-
Lovely 🙂 🙂
LikeLike