31 days of five minutes free writes : calling


31 Days logo - 2015

I am very new at this five minute writing. I’ll get into the fling of it very soon.

My goal for the month of October is to write on personal experiences in a new country that I can call my home by now after 6 years.

The challenge is to write for five minutes on a topic without stopping. No corrections, just straight as it is.

Here is my FMFW:

Prompt word:  CALLING

The calling to come to New Zealand was at the end of 2008 very clear. I had arranged everything to make a clean move. Since my son moved to NZ in 2005 the calling started. Circumstances in South Africa were deteriorating. As a single, older woman was not very safe to live on my own. I sold my property and had to move into another unit for the two years before I could answer the call from a distant country. Sometimes South Africa still calls me back and I miss my family and friends there.

Advertisements

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

15 thoughts on “31 days of five minutes free writes : calling”

        1. Ja jong, dis maar n groot ding om so heen en weer te vlieg. Daar sal wel weer n geleentheid vir jul kom om te gaan kuier. Ek het gesien met my vriendin se man wat n beroerte gehad het. Hul twe seuns het kom kuier. Die een is in Spanje, op oomblik in Doebaai. Hy was 22 jaar laas by die huis gewees. Hy sê toe hy besef nou eers hoe hy sy ouers “verwaarloos” het. Hulle het maar altyd Spanje toe gegaan om die kinders te sien.

          Liked by 1 person

  1. Mmmm, ja, en as daar nie vloei in woorde/storie is nie, kan 5min nogal lank raak.. Dis nogal ‘n kursus wat ek ook sal van hou as ek aftree: om korrek te skryf. Dis glad nie so maklik as wat mense dink nie. Om ‘n leser aanmekaar geboei te hou.

    Vir nou (terwyl jy praat oor SA) is ek besig met ‘n Trauma-kursus. Ons hoor baie dinge oor crime hier in SA, en is daar groot tekort aan Trauma-Beraders.Dalk is dit vir nou die regte ding om te doen …

    Like

    1. Ja dis maar n storie. In 5 minute skryf ek so min want ek is gewoond aan min woorde. My Vrydag skrywerey het gehelp om meer te skryf of te wel langer. Die trauma is maar nie n lekker ding nie. Ek het n sertifikaat in memory healing. Het dit toegepas terwyl ek nog in SA was. Dis veral tieners wat ook maar die molestering en aanrandings moet oorleef wat ek gehelp het. Dis egter nou seker baie erger as toe ek nog in SA was. Die mense het so nodig om berading te kry. Ek kan vanuit my eie lewe ook getuig dat as dit nie vir beraders was nie ek self nie sou kon staande bly nie. Sterkte met jou kursus!

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s