School Stories: Wild windy weather


Wild windy weather and water everywhere.

The entrance gateway had so much water children had to go round the office block to reach the before school care room.

20170926_073740

Ella went around while Jordan and Tessa waded through the deep water.

20170926_073804

Tessa struggled with her umbrella.

No use at all, wind blowing at 150 km ph and hard rain pouring down!

Advertisements

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

16 thoughts on “School Stories: Wild windy weather”

  1. Sjoe dis ‘n stormwind!
    Hier is dit skielik weer winter vandag

    Hoekom staan daar nou skielik Faststone op jou foto’s Kan jy nie ‘n ander program somder die merk gebruik nie?

    Like

  2. Stuur vir ons van daardie reën. Tessa moes net vasgeklou het… sy kon in Mary Poppins verander het!!! As Poppins verkeerd gespel is jammer. Ek is nou al so moedeloos met myself wat nooit meer seker is van korrekte spelling nie… en dan moet google. Kan jy glo gister skryf ek alby en dit lyk verkeerd… toe skryf ek albei en dit lyk ook verkeerd. En ek kon juis so goed spel…. dis om oor te huil.

    Liked by 1 person

    1. As ek kon sou ek lankal gestuur het. Die wind was rerig erg gewees. My sambreel het ook gebuig maar gelukkig ken ek so bietjie van sambrele, wind en die wegwaai.
      Ai, ek het simpatie met jou en die onsekerheid van spelling. Dis nie lekker om so te moet opsoek en google nie. Klink nogal baie soos ek met die engels skryf moet doen. Ek vat bv maklik 3 ure om n bladsy en n half te skryf wat op einde darem nie te sleg is nie. Dan is ek ook besig om my Afrikaanse spelling ook te verloor en dit is rerig sleg. Ek besef ek kannie my met jou vergelyk nie. Jy moet maar nie te veel bekommer oor spelling nie want ons(ek veral) verstaan jou posisie.

      Liked by 2 people

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s