Ouma, I had a lovely time this week-end!
Saturday.
Watching TV
Handling my bag!
Sunday.
Colouring in.
Picking flowers in the wet garden.
Sooooo tired after a busy morning.
She is gorgeous, Trompie and what a busy day it was😹Love the picture with your mom and the little exhausted girl😹😹 Pawkisses for a Happy Day🐾😚😻
LikeLike
I was also sooo tired because I had to keep an eye on Bea. When she saw me she wanted to touch me. I would hide behind my Mum’s legs and she’ll still wants to shoo me away.
LikeLike
Bly ek is nog nie daar nie maar kleinkinders sê almal is ‘n blessing. My kinders het darem op my skoot geslaap 😁
LikeLike
Dis ‘n voorreg Scrapy. Jy sou so min van haar gehad het, het jy nog hier gebly.
LikeLike
Ek wonder net of ouma nie net so moeg is nie…😊🤗
LikeLike
Aitsa sy groei vinnig … jy is seker nie spyt dat jy daar is nie!
LikeLike
So ‘n voorreg! Bly jy het ‘n wonderlike oggend saam met haar gehad!
LikeLike
As ‘n mens so besig is, slaap jy sommer lekker.
LikeLike
Ag, daardie ou wangetjies! Pragtige foto’s van ‘n pragtige kindjie. Ouma se glimlag spreek boekdele!
LikeLike
Lekker op Ouma se skoot!
LikeLike
Pappa is so jaloers. Sy slaap nie so op sy skoot nie!
LikeLike