My son has his workshop in my garage. I usually take him some coffee or have a chat with him while working. Trompie always goes with me. At times I’ll go in on my own.
Trompie waits patiently for me.
My son has his workshop in my garage. I usually take him some coffee or have a chat with him while working. Trompie always goes with me. At times I’ll go in on my own.
Trompie waits patiently for me.
Wat ‘n ou skattebolletjie…hy is ‘n pragtige hondjie!
LikeLike
My hondjies is ook verskriklik jaloers as die kleinseuns hier is en ek moet hulle heeltyd dophou, want hulle hap na die kinders.
LikeLike
Scrapy ek wag in afwagting om te hoor wat jy van Trompie en Hitler se Blondi dink. Dis my skrywe by ons nuwe uitdaging oor die gaste by die Rebusfontein langtafel.
LikeLike
Ma ‘oe en aa’ hier oor die mooi foto’s van Trompie. Ek blaf ook baie opgewonde en hoop hy hoor my. Hy lyk baie geduldig en so soet. Ek ken nie die woord geduld nie sê ma en dink Trompie moet my kom leer. 😀
LikeLike
Hy lyk so soet….en toe vang hy nonsens aan by Rubesfontein se langtafel. 🤔
LikeLike
Mmmm, sal moet gaan ondersoek instel. Ek is agter met al die leeswerk.
LikeLike
Te oulik!
LikeLike