National Novel Writing Month

Day eleven:

November 11; 2017 words

Still on people I met and befriended in Potgietersrus.

Day twelve:

November 12: 1706 words

Changes in South Africa after democratic elections.

Newspaper clippings

Day thirteen:

November 13: 1876 words

Concerts during my teaching career.

Working in libraries as librarians.

Total word count for thirteen days:

I DID IT: 25 395 words HALF WAY of 50 000.

Image result for writing drawings

Advertisement

20 responses to “NaNoWriMo: Halfway 25 395 words, yeah!”

  1. Abrie Joubert Avatar

    Baie geluk. Jy maak op vir die Allblacks. Jy gaan NZ se nasionale held wees 🙂

    Like

    1. Abrie Joubert Avatar

      Jy is sommer deeglik voor die teiken. Hou so aan en jy kan die laaste week vakansie hou.

      Like

      1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

        Dis die idee! Ek is skoon oorwerk. Gelukkig geniet ek dit. Kom ook agter dat ek baie meer dinge het om te skryf as wat ek oorspronklik gedink het.

        Like

    2. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie, voel vere vir AB hul is nklomp ou manne wat nie regtig jonger ouens wil oplei nie! Ek beter dit nie vir die spul hier vertel nie. Hul was juis so vol bravade voor die verloor.

      Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Baie dankie. Gaan maar woes met tye. Tog het ek so baie om te skryf dat as ek gaan sit hou dit nie op nie.

      Like

  2. woordnoot Avatar
    woordnoot

    Geluk!!! Vasbyter!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie. My ou valstande sukkel om vas te byt maar ek het nie n saak met hulle nie. Hul sal net moet byt tot 50 000 woorde verby is.

      Like

      1. woordnoot Avatar
        woordnoot

        dis darem amper!

        Liked by 1 person

  3. Una Avatar

    Geluk Scrapy!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Baie dankie. Die sweet tap my behoorlik af. Ek kannie glo dat ek so baie te s^e het nie

      Like

  4. Toortsie Avatar

    Hartlik geluk. Ek het ook gehoop om dandag die halfpadmerk oor te steek, maar dit sal nie gebeur nie. Ek wonder juis waar ek môre ‘n skryfkansie sal kan indruk.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ag jong dit is ook nie waaroor dit gaan nie. Jy is in elke geval amper halfpad. Dis die volgende 15 dae wat harde vasbyt nodig het .

      Liked by 1 person

      1. Toortsie Avatar

        Ai toggie, wat vertel jy my nou? Ek dog die laaste helfte is altyd die maklikste? Dis dan afdraend?

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Dit hang af hoeveel inligting jy nog oor het om oor teskryf. Verlede jaar het ek myself op n stadium half uitgeskryf. Toe het ek maar bietjie weier uitgebrei om 50 000 te kry voor die dertig dae om was.

          Like

          1. Toortsie Avatar

            Vanjaar is dit nog hopelik reg, volgende jaar is die groot uitdaging.

            Like

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

              Ek is hierdie jaar meer voorbereid as verlede jaar en my gedagtes werk lekker saam soos wat ek vorder. Ek dink dis ook omdat dit meer my volwasse lewe is wat ek nou beter onthou .

              Liked by 1 person

              1. Toortsie Avatar

                Ek is bly. 😁

                Liked by 1 person

              2. Toortsie Avatar

                Ek sal ook volgende jaar probeer voorberei. Maar dis nie eintlik hoe ek werk nie! 😳

                Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: