Trompie waiting for me to move on.
Monday walk. Look what I found.
14 responses to “Monday walk. Look what I found.”
-
Mis ek daai kyk van ‘n Schnauzer!
LikeLike
-
Hul het maar n spesiale kyk. Trompie kan ook sy kop bietjie af hou en dan opkyk sodat daar wit maantjies aan onderkant van oë is. Kan hom dan sommer opvreet!
LikeLike
-
-
Dis pragtig!
LikeLike
-
Dit het die mooiste kleure!
LikeLike
-
Is daardie giftig? Hoe weet mens?
LikeLike
-
Hul is beslis giftig. Ek het “geleer”as hul n los kransie of velletjie onder die dakkie het rondom die stammetjie is hul giftig. Hier is daar mos n geloof dat die goed vernietig moet word omdat dit boosheid in het. Die paddastele word meestal stukkend geskop deur sekere bygelowiges.
LikeLike
-