Yes I did. I was supposed to have a buddy doing the finger printing then change over and buddy had to fill in the arms etc. I did not have a buddy and had to use my left hand for each one and change over from the left to right to finish off the paintings. Going to do it with Bea soon.
Bea was here this afternoon and wanted to color in a picture she got from kindy. She knows where the coloring pencils are. The painting we need to prepare the table.
Yes she does. In the pipeline for next year: They are going to buy a small holding and I’m going to get my own Tiny home there too. That’s going to be just perfect so that Bea and I can do some art together.
Baie dankie, Aletta! Dit doen mens goed om so vir ‘n uur te sit en skilder. Selfde soos met om te sit en hekel of brei. Jy sal dit beslis geniet om dit te doen.
Ek weet hoe jy voel. S6e juis vir my seun wat maar my klankbord is dat ek net nie aan die gang kom nie. Weet jy as jy net gaan sit en kyk na videos waarop hul demonstreer hoe om maklik verf op papier te kry help ook nogal. Het self ook baie aanmoediging nodig om aan te gaan.
Gaan vir jou name stuur wat jy bietjie kan ondersoek net om jou dalk lus te maak. Vir my is dit ook ‘n hele ritueel om aan die gang te kom. Dis papier, kwaste, verf, water en dan kan mens eers gaan sit.
https://www.youtube.com/watch?v=_olq3QiI9bw Harriett by De Winton Paper Co. was eerste persoon wat ek op af gekom het. de Winton Paper Co. Sy is baie rustig en verduidelik stelselmatig wat om te doen. Ek kyk meestal eers die deel om te sien hoe dit werk dan begin ek stelselmatig saam met haar. Hier is my heel eerste blommetjies wat regtig lekker is om mee te begin. https://www.youtube.com/watch?v=2xufWkmvzgA
Scrappy jy doen uitstekend ! oe wow, daai eerste ene sal ek wraggies teen my muur wil hang. Nou kan jy Trompie self verf!!! Ek het darem weer vir die eerste keer in baie lank weer ‘n kwas op getel. Hopelik kan ek dit gereeld begin doen. Jy is so reg, dis ontspannend en terapeuties. Geniet dit, jy is amasing
Baie dankie, komende van ‘n fantastiese skilder betek dit vir my baie die mooi woorde. Daardie eerste een het vir lank in my agtekop rondgesweef. Was net nie in ‘n goeie plek die afgelope drie weke en skielik Maandag pak ek die prentjie uit op die doek/papier. Was heerlik om te doen. Het hom en die een langsaan selfde oggend gesit en doen.
31 responses to “Wordless Wednesday: Waterpainting.”
Loving seeing these. Did you use fingers to complete the last artwork? That might be a fun activity with Bea!
LikeLike
Yes I did. I was supposed to have a buddy doing the finger printing then change over and buddy had to fill in the arms etc. I did not have a buddy and had to use my left hand for each one and change over from the left to right to finish off the paintings. Going to do it with Bea soon.
LikeLike
That will be a lot of fun
LikeLiked by 1 person
Bea was here this afternoon and wanted to color in a picture she got from kindy. She knows where the coloring pencils are. The painting we need to prepare the table.
LikeLike
The darling girl enjoys art! Wonderful.
LikeLike
Yes she does. In the pipeline for next year: They are going to buy a small holding and I’m going to get my own Tiny home there too. That’s going to be just perfect so that Bea and I can do some art together.
LikeLike
So happy for you, Ineke. A dream come true and you all will benefit.
LikeLike
We will all benefit because there is a school nearby to which we can walk so close is it. I’ll take Bea and fetch her in the afternoons.
LikeLike
The perfect arrangements
LikeLiked by 1 person
Wow , jy is baie talentvol.Jou blaaie is so kleurvol en vrolik.
LikeLike
Baie dankie Daisy en welkom in my kringetjie.
LikeLike
Jou werk is amazing! Wens ek kan net aan die gang kom!
LikeLike
Baie dankie, Aletta! Dit doen mens goed om so vir ‘n uur te sit en skilder. Selfde soos met om te sit en hekel of brei. Jy sal dit beslis geniet om dit te doen.
LikeLike
As ek net kan begin😔🙄
LikeLike
Ek weet hoe jy voel. S6e juis vir my seun wat maar my klankbord is dat ek net nie aan die gang kom nie. Weet jy as jy net gaan sit en kyk na videos waarop hul demonstreer hoe om maklik verf op papier te kry help ook nogal. Het self ook baie aanmoediging nodig om aan te gaan.
LikeLike
Dankie Ineke, sal dit probeer 💕
LikeLiked by 1 person
Gaan vir jou name stuur wat jy bietjie kan ondersoek net om jou dalk lus te maak. Vir my is dit ook ‘n hele ritueel om aan die gang te kom. Dis papier, kwaste, verf, water en dan kan mens eers gaan sit.
LikeLike
Ek sal dit vreeslik waardeer Ineke 💕 ek het alles bymekaar, net die water kry, Dan is ek gereed
LikeLike
https://www.youtube.com/watch?v=_olq3QiI9bw Harriett by De Winton Paper Co. was eerste persoon wat ek op af gekom het. de Winton Paper Co. Sy is baie rustig en verduidelik stelselmatig wat om te doen. Ek kyk meestal eers die deel om te sien hoe dit werk dan begin ek stelselmatig saam met haar. Hier is my heel eerste blommetjies wat regtig lekker is om mee te begin. https://www.youtube.com/watch?v=2xufWkmvzgA
LikeLike
Baie dankie Ineke. Jy is dierbaar 💕
LikeLiked by 1 person
Oops, half my comment went missing. It should read, These are lovely.
LikeLike
Thank you.
LikeLiked by 1 person
These !
LikeLike
Ek dink ek het dit al gesê, maar net vir die rekord sê ek weer – jy is ‘n vrou met vele talente. Dis pragtige werk.
LikeLike
Baie dankie Hester bly jy hou daarvan. Dit kalmeer my om konstruktief besig te wees.
LikeLiked by 1 person
Scrappy jy doen uitstekend ! oe wow, daai eerste ene sal ek wraggies teen my muur wil hang. Nou kan jy Trompie self verf!!! Ek het darem weer vir die eerste keer in baie lank weer ‘n kwas op getel. Hopelik kan ek dit gereeld begin doen. Jy is so reg, dis ontspannend en terapeuties. Geniet dit, jy is amasing
LikeLike
Baie dankie, komende van ‘n fantastiese skilder betek dit vir my baie die mooi woorde. Daardie eerste een het vir lank in my agtekop rondgesweef. Was net nie in ‘n goeie plek die afgelope drie weke en skielik Maandag pak ek die prentjie uit op die doek/papier. Was heerlik om te doen. Het hom en die een langsaan selfde oggend gesit en doen.
LikeLike
Jy doen fantasties
LikeLike
Baie, baie dankie.
LikeLike
Jy mag maar, Ineke! Dit is pragtig.
LikeLike
Baie dankie, dis lekker en ontspannend o te verf veral as dit reën en mens nie kan buite wees nie.
LikeLiked by 1 person