20160514_075042


28 responses to “Silent Sunday: Only the lonely”

  1. milliethom Avatar

    A fabulous looking toadstool!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Thank you, I know all the places round where they usually grow. We have people here who destroy them due to their believes.

      Like

      1. milliethom Avatar

        Toadstools are often associated with magic – especially when they grow in rings. It’s all just fairy tales, so I’m not sure why people would want to destroy them, unless it’s something other than that you are talking about. We don’t often see such lovely big and bright toadstools around here.

        Like

  2. Kameel Avatar
    Kameel

    Ag dit is te pragtig…. maar so alleen-aleen!!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Voel soms nogal soos ek! Oulik om te sien maar alleen binne.(nie heeltemaal, het darem Trompie en paar goeie vriendinne!)

      Liked by 1 person

      1. Kameel Avatar
        Kameel

        Is dit jou blom? 🙂 Het netnou wakker geword van droom waarin ek deur hordes mense loop en huil, en huil omdat my lewe so betekenloos voel. Al hierdie dinge waarmee ek my besig hou is om ure te laat verby gaan. Ek wil vrug dra in God se koninkryk… deur die jare gevind dit is wanneer jy jouself vir ander uitstort dat dit vervulling bring.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Dit is soos jy sê: stort jouself(myself) uit vir ander om vervul te word. Die naskoolsorg het my weer laat besef dis die beste vir liggaam en sien om alles te gee vir ander. Vervulling kom wanneer die kinders jou as hul anker sien. Dit vat tyd om die verhouding op te bou maar as daardie klein handjie in jou hand gesit word vir beskerming wil ek sommer huil van pure aandoening. Dit is tog goed om so te kan werk. In jou eval is daardie uitstort van jou menswees deur woord wat jou vervul met vreugde. Baie liefde en n stywe druk vir jou hoor.( Ek kry ook tussenin sulke drome wat so helder en ook pynigend is.)

          Like

          1. Kameel Avatar
            Kameel

            Kan dink die nasorg gee vervulling.. jy voel weer van nut!! Mooi dag vir jou.

            Liked by 1 person

        2. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Dis n paddastoel nie n blom nie!

          Like

          1. Kameel Avatar
            Kameel

            Lag ek nou!!! Ek weet dit is paddastoel…. dit tong in kies gesê omdat jy sê dit laat jou aan jouself dink.

            Like

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

              Ha ha, nou smile ek ook sommer. Ek dog jy het dalk nie jou bril op nie en kan nie sien dis nie n blom nie, Ha ha.

              Liked by 1 person

  3. rondomtaliedraai Avatar

    Ek verwag elke oomblik om ‘n gesiggie te sien uitloer. Mooi foto Sus (nuut?)

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Nou die dg met my selfoon geneem. Met die nat en steeds bedompige weer het hul sommer weer begin uitkom. Ek ken al die plekkies waar om hul te kry. Hierdie was sommer so n alleen outjie.

      Liked by 1 person

      1. rondomtaliedraai Avatar

        Dis baie kosbaar Ons het net sulke groot vales!

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Ek weet selfs die daar is nie soos vales hier nie. Is ook maar die klimaat wat n rol speel.

          Liked by 1 person

          1. rondomtaliedraai Avatar

            In die begin was hier ‘n paar soorte maar dit word mos in die naam van vooruitgang vernietig

            Like

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

              Hier word dit vernietig omdat daar n geloof van toorkuns is! Spanne word uitgestuur om die goed te vernietig!

              Liked by 1 person

  4. anotherday2paradise Avatar

    So magical. 🙂

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Yes, like in a fairy tale! Sometimes I wonder if they have some tiny elves living there. 😀

      Liked by 1 person

      1. anotherday2paradise Avatar

        I wouldn’t be in the least surprised. 🙂

        Liked by 1 person

  5. Lewies Mymer Avatar

    Kabouter se stoeltjie!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ja, feetjies moet maar oppas vir kaboutertjies wat bo-op hul huisies sit! 🙂

      Liked by 1 person

  6. perdebytjie Avatar

    Pragtig Ineke!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie, sommer met foon geneem. Die lig is meestal nie reg om mooi fotos te neem en hul bly ook maar so n dag of twee en dan is hul lelik en bruin.

      Liked by 1 person

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.