Autumn is showing it’s face!


 

 

Autumn is upon us here in New Zealand.

Leaves are changing colour.

20170409_082517

With the warm days and lots of rain,

toadstools came out

showing off their colourful heads.

Trompie had his last haircut before the cold is upon us!

20170407_090401

This morning everything is foggy.

From my doorstep.

We are expecting

Cyclone Cook.

It is already battering the Northern part of the North Island

and is slowly moving down south to us.

We are warned to stay inside,

have our emergency bags ready.

The next 48 hours is going to be tricky to everyone.

Winds of up to 160km p hour are expected and Lots of rain.

Advertisements

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

39 thoughts on “Autumn is showing it’s face!”

  1. Bly julle het toe net reen gekry, stuur Kaap toe! Ons het gister ‘n paar millimeter gekry. Paasnaweek is dikwels nat en op hierdie stadium gee ons bepaals nie om vir die nat nie.

    Like

  2. Aan jou gedink toe ek hoor van die storm…. maar dit lyk my jy is nog in NZ en is nie deur die wind die see ingewaai nie.

    Like

    1. Ha ha, ja jong, as die wind so erg waai kan dit jou sommer Australië toe waai of Suidpool toe. Gelukkig is huise darem redelik bestand teen die aanslae van die natuur. Die geweld van n sikloon is egter baie erg as dit so reg oor die land(eiland) trek. Daar is nie veel spasie nie. As mens weer sien sit hy weer in die see! Dit veoorsaak net baie opeenhoping van mense en verkeer, veral nou met die paasnaweek!

      Liked by 1 person

    1. Trompie is mar nie te gelukkig nie. Veral as dit so reën word hy gou nat tot op sy vel en hy hou nie rerig daarvan nie. Hy’s nie mal oor reënjas dra! Storm het toe darem nie hier te erge gewoed nie. Net bopunt v N Eiland het goed deurgeloop.

      Liked by 1 person

          1. Ons doen dit met Genis ook, veral as ons by die strand was. Die probleem is, ons skuifdeure na die tuin toe staan heeldag oop en hy loop soos ‘n stertjie agter sy pa aan buite. Nou weet jy hoekom al my meubels beskermende oortreksels het.

            Like

  3. Trompie jou moooooiiiisste ding, “jou plek” is asemrowend mooi, die sampioene o wat julle dit ookal noem is ook so mooi, ek wonder of daar miniatuur mensies daar mag bly…sterkte met die sikloon…

    Like

    1. Trompie is maar my hart se punt. Ek verwonder my ook aan die paddastoele as hul so oornag uitkom. Ek klop aan die deurtjies maar ffetjies maak nie oop vir reuse nie! Dankie, die sikloon het toe noord uitgewoed en hier net wind en reën gebring(baie reën en wind)

      Liked by 1 person

    1. Thanks, I also love this time of year. The cyclone caused havoc in the Northern part. It had calmed down a bit when it passed here. It is on its way south now. It’s going to meet another front and will mix everything up down there(South Island)

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s