Autumn is upon us here in New Zealand.

Leaves are changing colour.

20170409_082517

With the warm days and lots of rain,

toadstools came out

showing off their colourful heads.

Trompie had his last haircut before the cold is upon us!

20170407_090401

This morning everything is foggy.

From my doorstep.

We are expecting

Cyclone Cook.

It is already battering the Northern part of the North Island

and is slowly moving down south to us.

We are warned to stay inside,

have our emergency bags ready.

The next 48 hours is going to be tricky to everyone.

Winds of up to 160km p hour are expected and Lots of rain.


39 responses to “Autumn is showing it’s face!”

  1. the Author Avatar

    Reblogged this on Wag 'n Bietjie.

    Like

  2. Abrie Joubert Avatar

    Bly julle het toe net reen gekry, stuur Kaap toe! Ons het gister ‘n paar millimeter gekry. Paasnaweek is dikwels nat en op hierdie stadium gee ons bepaals nie om vir die nat nie.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Jammer dat jul nie nader is nie. Kon dalk die wind bietjie oorgestuur het met die oorvloedig reën wat geval het. Alles is deur en deur nat. 50 jaar gelede was hier ook so n erge storm en n skip het gesink agv van die storm. Mense dink to nogal terug aan daardie tyd.(geskiedkundige geleentheid!)
      https://nzhistory.govt.nz/culture/wahine-disaster

      Liked by 1 person

      1. Abrie Joubert Avatar

        Dankie dis interessant ek het dit gaan lees

        Liked by 1 person

  3. Kameel Avatar
    Kameel

    Aan jou gedink toe ek hoor van die storm…. maar dit lyk my jy is nog in NZ en is nie deur die wind die see ingewaai nie.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ha ha, ja jong, as die wind so erg waai kan dit jou sommer Australië toe waai of Suidpool toe. Gelukkig is huise darem redelik bestand teen die aanslae van die natuur. Die geweld van n sikloon is egter baie erg as dit so reg oor die land(eiland) trek. Daar is nie veel spasie nie. As mens weer sien sit hy weer in die see! Dit veoorsaak net baie opeenhoping van mense en verkeer, veral nou met die paasnaweek!

      Liked by 1 person

  4. rlseaton Avatar

    The toadstools look like something from Alice In Wonderland! How did you all do in the cyclone?

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      The toadstools are very special. They are not always there. Lucky for us the cyclone took another direction It wasn’t that strong when it reached us last night.

      Liked by 1 person

      1. rlseaton Avatar

        I’m so glad!

        Liked by 1 person

  5. rondomtaliedraai Avatar

    Bly maar binne Gelukkig is dit naweek … en vakansie?

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ja, dis langnaweek en almal se reëlings is maar hangende. Klink of die ergste afgesak het Suid Eiland toe.

      Liked by 1 person

      1. rondomtaliedraai Avatar

        Ek hou duime vas.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Net nog so elke hafuur n hewige bui en wind, dan loer die son darem weer tussenin ook.

          Liked by 1 person

  6. perdebytjie Avatar

    Mooi paddastoele!Trompie lyk te skatlik…laat my nou verlang na my eie brakkies!Sterkte met die storms wat voorlê.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Die paddastoele is vir ook die mooiste goed. Ons is mos nie gewoond aan hulle nie. Jy is darem amper weer tuis en by die hondekinders.

      Liked by 1 person

  7. HesterLeyNel Avatar

    Pragtige fotos. Ou Trompie lyk nie baie beïndruk met sy gebrek aan ‘n warm haredos nie! Julle moet veilig bly daar – alles van die beste.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Trompie is mar nie te gelukkig nie. Veral as dit so reën word hy gou nat tot op sy vel en hy hou nie rerig daarvan nie. Hy’s nie mal oor reënjas dra! Storm het toe darem nie hier te erge gewoed nie. Net bopunt v N Eiland het goed deurgeloop.

      Liked by 1 person

      1. HesterLeyNel Avatar

        Ek is bly julle is ok. Genis hou ook nie daarvan om ‘n jassie te dra nie, maar aan die ander kant, hou ek nie van die reuk van nat hond in my huis nie.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Ja wat, die brakke moet maar doen wat die ou Mies met hul doen. Dit is beter om n droë hond te hê as n natte! Ek blaas Trompie droog met my haardroër.

          Liked by 1 person

          1. HesterLeyNel Avatar

            Ons doen dit met Genis ook, veral as ons by die strand was. Die probleem is, ons skuifdeure na die tuin toe staan heeldag oop en hy loop soos ‘n stertjie agter sy pa aan buite. Nou weet jy hoekom al my meubels beskermende oortreksels het.

            Like

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

              Wat mens nie alles vir hul sal doen nie. Trompie wag netjies op n handdoek as ons inkom sodat ek sy nat pote en gesig kan afdroog. Ek het n hout vloer en hy hol dadelik mat toe as ek hom nie keer nie en eers afdroog nie.

              Liked by 1 person

              1. HesterLeyNel Avatar

                Genis is nie so goedgemanierd nie! Sy pa bederf hom mos tot in die afgrond.

                Like

                1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

                  Tot hond se nadeel! Ek bederf ook maar skelmpies ou Trompman. Hy is tog maar my ou liefling.

                  Liked by 1 person

  8. Hier "blok" Elanè Avatar

    Trompie jou moooooiiiisste ding, “jou plek” is asemrowend mooi, die sampioene o wat julle dit ookal noem is ook so mooi, ek wonder of daar miniatuur mensies daar mag bly…sterkte met die sikloon…

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Trompie is maar my hart se punt. Ek verwonder my ook aan die paddastoele as hul so oornag uitkom. Ek klop aan die deurtjies maar ffetjies maak nie oop vir reuse nie! Dankie, die sikloon het toe noord uitgewoed en hier net wind en reën gebring(baie reën en wind)

      Liked by 1 person

      1. Hier "blok" Elanè Avatar

        Ag ek is so bly dat julle dit darem net met reën en wind ontgeld het. Lag ek lekker vir die reus wat klop. Geniet jou Trompie en hou julself warm met die koue daar rondom julle.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Daar is steeds hewige buie en wind wat waai. Die so steek darem tussenin sy kop uit. Ek geniet die paddastoele baie, my verbeelding hol sommer weg met my as ek hulle sien. Juis n mooi grootte vanoggend gesien en afgeneem.

          Liked by 1 person

          1. Hier "blok" Elanè Avatar

            WordPress jou mooi paddastoele met jou altyd mooi stories daarby. Xxx

            Like

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

              Gaan so maak. Net gou hul van foon afhaal!

              Liked by 1 person

  9. easyweimaraner Avatar

    I love your fall photos… and I would like to have fall here too ;o) Stay safe&sound I hope that there is no damage or trouble with having this cyclone around…

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Thanks, I also love this time of year. The cyclone caused havoc in the Northern part. It had calmed down a bit when it passed here. It is on its way south now. It’s going to meet another front and will mix everything up down there(South Island)

      Like

  10. Anne Avatar

    These toadstools are the ones that belong in story books! Take care.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Yes, they are. Every time when I see them I imagine some tiny elves playing and sitting around them. Cyclone passed without to much havoc here.

      Liked by 1 person

  11. anne leueen Avatar

    Love the toadstools! Trompie looks good in his new trim! Does he wear a coat in the winter?

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Me too, out of a fairytale! Trompie feels a bit naked. He does not really like a coat but when it is very cold I put it on when we go for our walks. Problem is, we get winter rain too, so he has to wear a patched raincoat.

      Liked by 1 person

      1. anne leueen Avatar

        Our little Schnauzer has coats for rain and if the weather is really severe in our winter she has a thermal coat!

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Yes, Trompie also has his coats. When his hair is long he doesn’t feel the cold that much. He loves to be under his blanket. We don’t have much severe cold here( only snow high on the hills once in a while.)

          Liked by 1 person

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.