https://www.storylines.org.nz/
Storylines ran a competition and I sent in my answer on July 1, 2020′.
July 14, I received a message:
CONGRATULATIONS! Your answer to the competition question in the Storylines Newsletter is correct and you won the draw
What a surprise!
July 19, the message came that my prize was on its way.
Today August 1, it arrived and I took it with me to my granddaughter who is three and a half years old.
We both enjoyed the four books. The best one was HUSH a Kiwi Lullaby and second best was My Meerkat Mum. The other two are We’re off to find a Kiwi and The gift Horse. (The other two are more for older children.)

What a wonderful prize.
LikeLike
Thank you. It was a big surprise when the message came through.
LikeLiked by 1 person
Geluk Inneke en dit is pragtige fotos saam met Bea
LikeLike
Dankie Abrie, ek is so bly ek kan tyd saam met haar deurbring.
LikeLiked by 1 person
Geluk Scrapy, mooi fotos
LikeLike
Dankie Bondels Bea het die boeke ook geniet die naweek.
LikeLike
Geluk Scrapy, dis wonderlik. Ag, en Bea geniet haar ouma se geskenk terdeë.
LikeLike
Dankie Una, Bea is n boek mens. Ons het heerlik gesit en sommer ons eie storie opgemaak ook.
LikeLike
Haar ouma se kind.😉
LikeLiked by 1 person
Van harte geluk, Ineke!
LikeLike
Baie dankie, nogal in my skik omdat daar NZ skrywers by is.
LikeLiked by 1 person
Dit lyk na sulke mooi boeke – ekstra spesiaal, omdat jy hulle self verdien het. Pragtige foto’s van jou en klein Bea.
LikeLike
Dankie Frannie. Ek moet aan die mense n selfie stuur sodra ek boeke gekry het toe laat ek Bertus sommer van my en Bea en boeke saam ook afneem.
LikeLiked by 1 person
Baie geluk! Bea lyk hoogs beïndruj 😀
LikeLike
Dankie, sy is mal oor boeke en mooi prentjies en natuurlik stories ook.
LikeLike
Vat vyf!!!!!
LikeLike
Dankie vyf terug aan jou.
LikeLike
Baie geluk.
LikeLike
Dankie
LikeLike
Ag maar geluk Scrapy. Hoe lekker dat jy dit met Bea kan deel.
LikeLike
Dankie, sy het dit baie geniet om na die prente te kyk en uit te wys wat sy sien.
LikeLiked by 1 person
Baie geluk, Scrapy!
LikeLiked by 1 person
Awesome, congrats 🎉
LikeLike
Thanks very exciting.
LikeLiked by 1 person
Congrats!!
LikeLike
Thanks!
LikeLike