Ek het die stoute skoene aangetrek om weer ‘n bietjie wasgoed te was en op te hang. Omdat die Wasdag deel op ‘n ander deel van my blog is het ek die skakel ingesit sodat jul daar kan gaan loer en ook dalk saam skryf.
As jul wil saamskryf is almal welkom. Stuur net vir my ‘n skakel van jou stuk in my kommentaar sodat ander ook kan lees wat geskryf word. Baie dankie solank.
Ons skryf in Afrikaans want dis lekker om in Afrikaans te skryf en te praat.
Hoop om almal daar te sien. Groete van hier in NZ.
Oulik! Dankie
LikeLiked by 1 person
Internet toegang is te swak in ons omgewing om enige iets te doen.
LikeLike
Dis sleg vir almal. Jul word ook niks gegun nie.
LikeLike
Ek is bly jy het weer begin. Nou waar lees ek jou blog?
LikeLike
Kliek op die skakel wat ek gegee het. Ek is seker jy volg kreukels en plooie! Laat weet as jy nie regkom nie asb.
LikeLiked by 1 person
Ek gaan kom samspeel, het jou slim skryf al na die alfabet geniet.
LikeLike
Aha, dit klink goed. Snaaks hoe die woorde sommer net vloei as mens so n prikkel kry.
LikeLike